Die Breëriviervallei Botteleringskoöperasie (BBK) is 'n gesertifiseerde en gevestigde bottelerings aanleg geleë in Worcester in die Wes Kaap. BBK lewer gespesialiseerde dienste in die bottelering van wyn, vonkelwyn en druiwesap sowel as die filtrasie en koud stabilisering van wyn. In BBK se geakkrediteerde laboratorium word die hele spektrum van wyn ontledings gedoen.

Verskeie toonaangewende Koöperatiewe en Privaat Wynkelders, Supermarkte plaaslik en oorsee maak gebruik van BBK se dienste.

AKKREDITASIES:

  • ISO 9001/2008 gesertifiseerd.
  • BRC Global standard of food safety
  • SANAS ISO/IEC 17025 geakkrediteerde laboratorium vir chemiese ontledings
  • SANS 1841 Control of quantity of contents.
T: +27 23 342 2105 | F: +27 23 347 4800 | info@bbk.co.za | P.O. Box 735, Worcester, 6849, South Africa
© Copyright 2013. BBK - All Rights Reserved
Designed by Jaco van Niekerk